'n Paar gedagtes....

Tue 3 Nov 2009, 21:44        0  Comment(s)     Email article
Report Abuse

Sekuriteit is 'n basiese behoefte van mense . Jy wil nie twyfel oor hoe mense sal optree en reageer nie. Gelukkig het ons die ANC-regering wat gerusstellend voorspelbaar is. Daar is nooit twyfel dat hulle nie die verkeerde ding op die verkeerde tyd sal doen die. So, ons kan kalmeermiddels neem om ons te laat oorleef.

Dis vreeslik lekker om effens dronk te wees as jy gaan slaap. Maar die wakker word is nie so aangenaam nie.

Om jouself vroeg in die oggend in die spieel te sien, is nie 'n opbeurende ondervinding nie . Veral nie as jy bejaard is nie....

Een probleem in die lewe is dat 'n mens maklik dink dat ander ook soos jy dink of soos jy voel.

As jy jou self natmaak, is dit nie so erg as wat iemand anders jou natmaak nie.

Om jou eie honde se mis op te tel , is onaangenaam, maar om bure se hondemis op jpu grasperk op te tel, is baie frustrerend.

Ek slaap deesdae swak. Nie eers die Readers Digest kan my vaak maak nie.

Jongmense besef eers wanneer hulle oud is dat bejaarde mense met respek behandel moet word.

My vrou se ek moet haar nie los nie , min wetende dat ek nie kan bekostig om  haar te los nie.

Mense se persepsies van sonde verskil baie . Wat vir een onskuldige pret is , is vir ander 'n oortreding  wat jou in die hel kan laat beland.

Topics:  'n paar gedagtes...  

Post 
| Previous Post

Refresh Comments
Add your comment
Click here to sign-in and add your comment.
[Close window]

Post Reply

Tools

Help!

User Profile

Izak

Gender: Male Send Message Send Message
City: Upington Add to Friends Add to friends
Country: South Africa Block Block user

Stats

Afrigator Rank

Views: 624
Comment(s): 51
Rating:
Get in-depth stats on your blog and see where you rank on 24.com and in the whole of SA. Click here to activate.

Subscribe to this blog

Subscribe to email updates from this blog

Subscribe to RSS updates from this blog

Invite

You have 2 subscriber(s)

Badges

(0)

Fans

(0)

Blog Roll

Recently Updated Blogs

The noise i... Mary Jane LansEnd LansEnd Tracy's Waffle Tracy
Oos-KaapBurger OK Burger Ruffling fe... Corner_Flag Regular samsung

Archive

janfebmaraprmayjun
julaugsepoctnovdec